'n Ma & 'n Mikrofoon

च्यानल विवरणहरू

'n Ma & 'n Mikrofoon

'n Ma & 'n Mikrofoon

सिर्जनाकर्ता: Africa Podcast Network

'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand. Hi...

AF South Africa जीवनशैली

हालैका एपिसोडहरू

88 एपिसोडहरू
Ouerskap se Geheime Wapen! (Verstaan jouself… verstaan jou kind)/ Parenting’s Secret Weapon! (Understand yourself… understand your child)

Ouerskap se Geheime Wapen! (Verstaan jouself… verstaan jou kind)/ Parenting’s Secret Weapon! (Understand yourself… understand your child)

As jy nie mal is oor kinderpartyjies of om langs jou kind op die mat te sit en speel nie… is jy nie ’n slegte ouer nie! Dit pas dalk net nie by jou se...

2025-10-15 03:45:00 00:30:33
Money With Carla – Wat elke ouer oor beleggings moet weet/ Money With Carla – What Every Parent Should Know About Investing

Money With Carla – Wat elke ouer oor beleggings moet weet/ Money With Carla – What Every Parent Should Know About Investing

Jou kind se peperduur verjaarsdaggeskenke waarmee hulle oor ’n maand nie meer gaan speel nie… kon hulle dalk eendag ’n miljoenêr maak as jy dit net re...

2025-10-08 03:45:00 00:41:22
Is Sleep Training 'n Vloekwoord? / Is Sleep Training a Dirty Word?

Is Sleep Training 'n Vloekwoord? / Is Sleep Training a Dirty Word?

Hoe jy geboorte gee… of jy borsvoed of nie… en “sleep training”. Dit is drie van die mees omstrede onderwerpe wat elke nuwe ma moet leer navigeer. Opi...

2025-10-01 03:45:00 00:42:55
Marciel Hopkins-Lourens: 'Ek kies om positief oor ma-wees te praat'/ Marciel Hopkins-Lourens: I Choose Positivity in Motherhood

Marciel Hopkins-Lourens: 'Ek kies om positief oor ma-wees te praat'/ Marciel Hopkins-Lourens: I Choose Positivity in Motherhood

Marciel Hopkins-Lourens se “vierde trimester” loop byna ten einde, saam met die viering van hulle seuntjie Halki se eerste drie maande as deel van die...

2025-09-24 03:45:00 00:39:08
Lizanne du Plessis:  Maak 'n Kopskuif oor Dissipline  / Lizanne du Plessis: Rethinking Discipline

Lizanne du Plessis: Maak 'n Kopskuif oor Dissipline / Lizanne du Plessis: Rethinking Discipline

Dissipline kan maklik voel soos een van die moeilikste dele van ouerskap. Met soveel ouerskap style daar buite ("gentle!" "permissive!", "authoritativ...

2025-09-16 18:45:00 00:46:35
Hoe Ouerskap jou Sekslewe Verander (En Wat Om Daaroor Te Doen)/  How Parenthood Chnages Your Sex Life (And What to Do About It)

Hoe Ouerskap jou Sekslewe Verander (En Wat Om Daaroor Te Doen)/ How Parenthood Chnages Your Sex Life (And What to Do About It)

Jou sekslewe verander ná kinders – en dit is heeltemal normaal!
September is die bewustheidsmaand van Seksuele Gesondheid en in hierdie episode...

2025-09-09 18:45:00 00:32:06
Om jou Baba te Verloor: Genesing ná Swangerskapsverlies/  Losing Your Baby: Healing After Pregnancy Loss

Om jou Baba te Verloor: Genesing ná Swangerskapsverlies/ Losing Your Baby: Healing After Pregnancy Loss

Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
for information about our collection and use of personal data for
ad...

2025-09-02 18:45:00 00:34:47
Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie/ Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie

Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie/ Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie

Hoekom is ons land so sleg as dit kom by spaar – en wat beteken dit vir ons gesinne?
In hierdie episode gesels Daniëlla met finansiële raadgewer...

2025-08-26 18:45:00 00:26:40
Suid-Afrikaners Oorsee: 'Waarom ons in die VSA wil bly'/ South Africans Abroad: 'Why We Want to Stay in the USA'

Suid-Afrikaners Oorsee: 'Waarom ons in die VSA wil bly'/ South Africans Abroad: 'Why We Want to Stay in the USA'

In hierdie episode gesels Daniëlla met Wanya Du Preez, wat saam met haar gesin al byna ’n dekade in die VSA woon. Sy deel die uitdagings van aanpassin...

2025-08-19 18:45:00 00:31:22
Waarom Ons Terugkom Suid-Afrika Toe Ná Emigrasie / Why We Returned to South Africa After Emigrating

Waarom Ons Terugkom Suid-Afrika Toe Ná Emigrasie / Why We Returned to South Africa After Emigrating

Dink jy daaraan om jou tasse te pak en oorsee te gaan? In hierdie gesprek gesels Daniëlla met Lenique Hutten, wat saam met haar gesin ’n paar jaar in...

2025-08-12 18:45:00 00:37:05
Die Grootste Leuens oor Borsvoeding (Wat ’n Vroedvrou Wil Hê Jy moet Weet)/  The Biggest Lies About Breastfeeding (That a Midwife Wants You to Know)

Die Grootste Leuens oor Borsvoeding (Wat ’n Vroedvrou Wil Hê Jy moet Weet)/ The Biggest Lies About Breastfeeding (That a Midwife Wants You to Know)

Die Grootste Leuens oor Borsvoeding (Wat ’n Vroedvrou Wil Hê Jy moet Weet)

Dit is borsvoedingsweek – en hierdie week se episode lê my bes...

2025-08-05 18:45:00 00:42:01
Jean-Marié Stander: Waarom ek op 35 'n Histerektomie gekry het / Jean-Marié Stander: Why I Had a Hysterectomy at 35

Jean-Marié Stander: Waarom ek op 35 'n Histerektomie gekry het / Jean-Marié Stander: Why I Had a Hysterectomy at 35

Op 35 is Jean-Marié Stander al deur talle storms: 'n Pad met infertiliteit, IVF, die verlies van haar suster, 'n diagnose van adenomiose en 'n histere...

2025-07-29 18:45:00 00:38:24
Helen Zille: 'Ma-wees was die moeilikste ding wat ek ooit moes doen' / Helen Zille: “Being a mom was the hardest thing I’ve ever had to do”

Helen Zille: 'Ma-wees was die moeilikste ding wat ek ooit moes doen' / Helen Zille: “Being a mom was the hardest thing I’ve ever had to do”

Om leier van die land se opposisie te wees, was moeilik.
Om 'n ma te word, was moeiliker.
In dié episode gesels Daniëlla met Helen Zille,...

2025-07-22 18:45:00 00:29:09
Stukkende Huwelik, Heel Kind – Help jou kind Só deur ’n Egskeiding/   Broken Marriage, Whole Child – How to Help Your Child Through a Divorce

Stukkende Huwelik, Heel Kind – Help jou kind Só deur ’n Egskeiding/ Broken Marriage, Whole Child – How to Help Your Child Through a Divorce

’n Egskeiding beteken nie noodwendig ’n gebroke kind nie. Maar dit kan seermaak – en daarom moet ouers weet hóé om kinders deur hierdie moeilike tyd t...

2025-07-15 18:45:00 00:37:42
RSV, Varkgriep & Hand-Voet-en-Mondsiekte: Wat Jy Moet Weet/ RSV, Swine Flu & Hand, Foot and Mouth Disease – What You Need to Know

RSV, Varkgriep & Hand-Voet-en-Mondsiekte: Wat Jy Moet Weet/ RSV, Swine Flu & Hand, Foot and Mouth Disease – What You Need to Know

Dis die drie siektes wat jou kind nou blykbaar om elke hoek en draai kan aansteek: hand-voet-en-mondsiekte, RSV en varkgriep.

In hierdie...

2025-07-08 18:45:00 00:46:00
Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk/  A Mom's Warning: My Child Nearly Died After Swallowing Magnets

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk/ A Mom's Warning: My Child Nearly Died After Swallowing Magnets

Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
for information about our collection and use of personal data for
ad...

2025-07-01 18:45:00 00:17:59
Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het /  Lindie Strydom: What I Wish I Knew as a Younger Mom

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het / Lindie Strydom: What I Wish I Knew as a Younger Mom

Die jare tussen 18 maande en 18 jaar oud vlieg vinniger verby as wat enige ma sou kon droom.
Lindie Strydom – geliefde spreker, aktrise en ma va...

2025-06-24 18:45:00 00:40:41
Ivor Swartz – Van Verlore Seun tot Betrokke Pa/ Ivor Swartz – From a Lost Son to a Present Father

Ivor Swartz – Van Verlore Seun tot Betrokke Pa/ Ivor Swartz – From a Lost Son to a Present Father

Ivor Swartz se kinderdae-herinneringe aan Vadersdag is nie gevul met vreugde nie. Hy het sy pa op drie verloor, as jong man ses jaar in die tronk deur...

2025-06-17 18:45:00 00:40:58
Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde / Chrissie Adriaanse – Spina Bifida Changed Our Lives Forever

Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde / Chrissie Adriaanse – Spina Bifida Changed Our Lives Forever

By haar 18 weke swangerskapskandering, het Chrissie Adriaanse gehoop om haar baba se geslag uit te vind. Sy het egter ook gehoor hulle seuntjie gaan S...

2025-06-10 18:45:00 00:40:18
Jóú droom as ma? Bereik dit só! / Your Dream as a Mom? Here’s How to Reach It!

Jóú droom as ma? Bereik dit só! / Your Dream as a Mom? Here’s How to Reach It!

Vandag se episode is ’n MOET-luister vir elke ma met ’n droom – of jy dit al reeds najaag, of opsy geskuif en vergeet het.
Daniëlla gesels met...

2025-06-03 18:45:00 00:42:18
Die Moelikste Grade  –Ondersteun Jou Kind deur Oorgangsfases op Skool/ The Toughest Grades – Supporting Your Child Through School Transitions

Die Moelikste Grade –Ondersteun Jou Kind deur Oorgangsfases op Skool/ The Toughest Grades – Supporting Your Child Through School Transitions

Elke fase van jou kind se skoolloopbaan bring nuwe uitdagings. Van die oorgang na formele onderrig, die sprong van Graad 3 na Graad 4, tot die groot s...

2025-05-27 18:45:00 00:28:17
TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Demi-Leigh Tebow/ TWO Moms & a Microphone: Demi-Leigh Tebow

TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Demi-Leigh Tebow/ TWO Moms & a Microphone: Demi-Leigh Tebow

Agt jaar gelede was sy Mej. Suid-Afrika – nou is sy Demi-Leigh Tebow, voormalige Mej. Heelal, getroud met Tim Tebow en binnekort ’n mamma! In hierdie...

2025-05-20 18:45:00 00:26:07
Shéri & Susette Brynard: Die Krag van 'n Ma Wat Glo/ Shéri & Susette Brynard: The Power of a Mother Who Believes

Shéri & Susette Brynard: Die Krag van 'n Ma Wat Glo/ Shéri & Susette Brynard: The Power of a Mother Who Believes

Wat as ander sê jou kind is ‘n fout? Dat jy eerder moes aborteer het? Dat jy haar moet wegsteek en vergeet?
Dis wat Susette Brynard moes hoor to...

2025-05-13 18:45:00 00:51:04
Die Leë Nes: Wat Elke Ma MOET Weet/  The Heart of an Empty-Nest Mom

Die Leë Nes: Wat Elke Ma MOET Weet/ The Heart of an Empty-Nest Mom

hierdie episode is vir elke ouer wat al gehoor het: "Jy gaan jou oë knip en hulle is groot."
Dis 'n werklikheid wat vinniger aanbreek as wat ons...

2025-05-06 18:45:00 00:31:13
Tradisies: Die Geheim van Gelukkige Gesinne/ Traditions – The Secret to Happy Families

Tradisies: Die Geheim van Gelukkige Gesinne/ Traditions – The Secret to Happy Families

Wil jy jou gesin se band versterk en spesiale herinneringe skep?
In hierdie episode gesels ons oor hoe eenvoudige gesinstradisies ’n groot versk...

2025-04-29 18:45:00 00:25:50
Shani Little: Blindheid en Borskanker Breek My Nie /  Shani Little: The Mom who Doesn't Let Blindness and Breast Cancer Break Her

Shani Little: Blindheid en Borskanker Breek My Nie / Shani Little: The Mom who Doesn't Let Blindness and Breast Cancer Break Her

Sy was 'n prem-baba, blind van geboorte af en ‘n enkelma op ‘n jong ouderdom. Later in Shani Little se lewe het sy boonop gesukkel om swanger te word...

2025-04-22 18:45:00 00:40:44
Ma én Dogter met Outisme: "Dis ons Superkrag!" / Mom and Daughter with Autism – It’s Our Superpower!

Ma én Dogter met Outisme: "Dis ons Superkrag!" / Mom and Daughter with Autism – It’s Our Superpower!

Outisme, ADHD en neurodiversiteit raak talle ouers. Onsekerheid, vrees en selfs woede is van die emosies wat met 'n diagnose kan gepaardgaan.
D...

2025-04-15 18:45:00 00:41:41
Doeke & Broeke: Wat 'n Uroloog wil Hê Jy Moet Weet/  Nappies & Undies: What a Urologist Wants You to Know

Doeke & Broeke: Wat 'n Uroloog wil Hê Jy Moet Weet/ Nappies & Undies: What a Urologist Wants You to Know

Hier’s ’n episode wat jy nie wil mis nie – selfs al klink "blaasgesondheid" nie juis soos 'n lekkerluister-onderwerp nie!
In dié belangrike gesp...

2025-04-08 18:45:00 00:31:04
Swanger & Sterk – 3 Wenke vir ’n Gesonde Ma & Baba (BlitsPod) /  Pregnant & Strong – 3 Tips for a Healthy Mom & Baby (BlitsPod)

Swanger & Sterk – 3 Wenke vir ’n Gesonde Ma & Baba (BlitsPod) / Pregnant & Strong – 3 Tips for a Healthy Mom & Baby (BlitsPod)

Swangerskap eis baie van jou liggaam, maar met die regte benadering kan jy sterk en gesond bly – vir jouself én jou baba.
In hierdie BlitsPod ge...

2025-04-01 18:45:00 00:12:19
Alzheimer's & Dimensie: As Jou Ma Jou Begin Vergeet/ Alzheimer's & Dementia: When Your Mom Starts to Forget You

Alzheimer's & Dimensie: As Jou Ma Jou Begin Vergeet/ Alzheimer's & Dementia: When Your Mom Starts to Forget You

Wat as jou eie ma jou nie meer herken nie? Dit is die realiteit vir Karin Hand, ‘n ma van twee jong kinders, wie se ma met Alzheimer's leef. Karin ver...

2025-03-25 18:45:00 00:37:34
Sosiale Media & Jou Kind: Waarom Al Meer Ouers NEE sê/  Social Media & Your Child: Why More Parents Are Saying NO

Sosiale Media & Jou Kind: Waarom Al Meer Ouers NEE sê/ Social Media & Your Child: Why More Parents Are Saying NO

Steel jy 'n deel van jou kind se onskuld wanneer jy hulle toegang gee tot sosiale media? In hierdie episode gesels Daniëlla met Nica Maree van SFC -SA...

2025-03-18 18:45:00 00:51:01
Wanneer 'n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie/ When a Pregnancy Isn’t Good News

Wanneer 'n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie/ When a Pregnancy Isn’t Good News

‘n Onverwagse swangerskap is nie altyd goeie nuus nie—veral as jy gedink het jou gesin is klaar of jy sukkel al klaar om kop bo water te hou. Karla Ja...

2025-03-11 18:45:00 00:36:37
Wat om te doen as jou kind verdwyn (BlitsPod/ What to Do When Your Child Disappears (BlitzPod)

Wat om te doen as jou kind verdwyn (BlitsPod/ What to Do When Your Child Disappears (BlitzPod)

Dis elke ouer se nagmerrie —jy kyk op, en jou kind is net… weg.
Of dit nou op die strand, in ‘n winkelsentrum of by ‘n fees is, jou en jou kind...

2025-03-04 18:45:00 00:05:59
Jou Testament: As jy vandag sterf, wat gebeur met jou kind?/ Your Will – If You Die Today, What Happens to Your Child?

Jou Testament: As jy vandag sterf, wat gebeur met jou kind?/ Your Will – If You Die Today, What Happens to Your Child?

Wat gebeur met jou kinders as iets met jou sou gebeur? Het jy reëlings in plek om hulle te beskerm en is jy seker al die tegniese aspekte wat jou test...

2025-02-25 18:45:00 00:29:56
Pedofiele: Wat 'n Polisievrou Wil Hê Jy Moet Weet/ Pedophiles: What a Policewoman wants you to Know

Pedofiele: Wat 'n Polisievrou Wil Hê Jy Moet Weet/ Pedophiles: What a Policewoman wants you to Know

Ons dink dikwels ons sal ‘n pedofiel herken – ‘n grillerige ou man wat vir jou kind lekkergoed aanbied. Die realiteit is helaas baie meer ontstellend....

2025-02-18 18:45:00 00:37:26
Skrywer Jaco Jacobs oor kinderboeke, lees en ouerskap/ Children's book Author Jaco Jacobs on books, reading, and parenting

Skrywer Jaco Jacobs oor kinderboeke, lees en ouerskap/ Children's book Author Jaco Jacobs on books, reading, and parenting

In hierdie episode gesels Daniëlla met Jaco Jacobs, een van Suid-Afrika se mees geliefde kinderboekskrywers. Ons praat oor waarom jou kind moet lees e...

2025-02-11 18:45:00 00:40:25
Annette Botha: Van Geboortetrauma na Genesing/  Annette Botha – From Birth Trauma to Healing

Annette Botha: Van Geboortetrauma na Genesing/ Annette Botha – From Birth Trauma to Healing

Ons hoor gereeld van geboorteplanne, maar wat gebeur as dit nie volgens plan verloop nie? Die meteoroloog Annette Botha deel die traumatiese gebeure t...

2025-02-04 18:45:00 00:37:01
Reeks 2 is hier! Nuwe Gaste, Nuwe Episodes en BlitsPods. / Season 2 is Here! New Guests, New Episodes, and BlitzPods.

Reeks 2 is hier! Nuwe Gaste, Nuwe Episodes en BlitsPods. / Season 2 is Here! New Guests, New Episodes, and BlitzPods.

'n Ma & 'n Mikrofoon is terug! Hierdie episode bied 'n voorskou van die onderwerpe en gaste wie se stories ons die komende weke gaan hoor.
Ek de...

2025-01-28 18:45:00 00:08:34
[Heruitsending] Wat 'n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet/ [Rebroadcast] What a Doctor-Mom Wants You to Know

[Heruitsending] Wat 'n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet/ [Rebroadcast] What a Doctor-Mom Wants You to Know

'n Nuwe skooljaar is sinoniem met siektes. Verkoues. Griep. Koors.
Dr. Chantelle van der Bijl, ook bekend as Bloem MomDoc op sosiale media, gee...

2025-01-21 18:45:00 00:44:35
[Heruitsending] Boelies: Help Só Jou Kind/ [Rebroadcast] Bullies: How To Help Your Child

[Heruitsending] Boelies: Help Só Jou Kind/ [Rebroadcast] Bullies: How To Help Your Child

Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
for information about our collection and use of personal data for
ad...

2025-01-14 18:45:00 00:42:21
0:00
0:00
Episode
home.no_title_available
home.no_channel_info